August 28, 2023
World Rhino Day Walk
In honour of World Rhino Day, the lodges of the Madikwe Game Reserve would like to create awareness and are proud to present the seventh annual Rhino Walk.
Last Word
stories
May 12, 2016
Oral rondom my is geurende bosse kruie en struike met blomme tussendeur, en die rustigheid is voelbaar, met voëlgesang as agtergrondmusiek…

As jy op soek is na rus en vrede is The Last Word Constantia, ’n rustige boetiekhotel in die boomryke landelike omgewing van Constantia in Kaapstad, net die plek vir jou. Dit was vir my ‘n heerlike verrassing in die middel van ’n woelige week toe ek in die parkeerplek stilhou en die stilte van die omgewing my bewussyn begin binnedring. Reeds vandat ek die N3 verlaat het op pad na my verblyf vir die aand, het ek deur ’n gebied gery wat maklik ’n “bos” genoem kan word. Oral is daar wandelpaadjies en kort-kort ry ek verby groepies ruiters op hul perde.
Full article here: http://www.rooirose.co.za/n-rusplek-wat-die-naam-waardig-is/
Blogs
August 28, 2023
In honour of World Rhino Day, the lodges of the Madikwe Game Reserve would like to create awareness and are proud to present the seventh annual Rhino Walk.
July 19, 2023
There is something about being in the wild that feels different.